<string id="8004" value="!Welkom by Shareaza (version) !\n.\nShareaza is heeltemal gratis.\nGebruik dit asseblief verantwoordelik en respekteer intellektuele goederereg.\n."/>
<string id="8005" value=" (Verlaat na oordragte)"/>
<string id="8006" value="Jy is nie gekonnekteer nie. Kliek die Konnekteer-knoppie om te begin."/>
<string id="8007" value="Daar is geen aktiewe soektogte. Kliek hier om vir lêers te soek."/>
<string id="8008" value="Shareaza het die aflaai van die volgende weergawe van Shareaza voltooi (%s). Wil jy nou opgradeer?\n\nAs jy Ja selekteer, sal jy Shareaza tydelik verlaat terwyl die opgradering installeer."/>
<string id="8009" value="Is jy seker jy wil die "%s" omslag skrap? Dit kan nie herroep word nie."/>
<string id="8010" value="Hierdie is 'n voorvrysteluitgawe van Shareaza en die beta toetsingsperiode is beëindig. Laai asseblief die volle, offisiële weergawe af vanaf www.shareaza.com."/>
<string id="8011" value="Om die aansig te verander mag sommige van die oop vensters dalk gesluit word. Wil jy nou verander?"/>
<string id="8062" value="Hub modus met %lu kliënt(e). %s in lokale biblioteek."/>
<string id="8063" value="Gekonnekteer. %s in lokale biblioteek."/>
<string id="8064" value="Gekonnekteer aan %lu gashere. %s in lokale biblioteek."/>
<string id="8065" value="Besig om aan die netwerk te konnekteer..."/>
<string id="8066" value="Nie gekonnekteer aan die netwerk nie."/>
<string id="8067" value="%s in : %s uit [D:%i/U:%i]"/>
<string id="8068" value="[H:%i] %s in : %s uit [D:%i/U:%i]"/>
<string id="8069" value="Konnekteer"/>
<string id="8070" value="Besig om te konnekteer..."/>
<string id="8071" value="Gekonnekteer"/>
<string id="8072" value="Diskonnekteer"/>
<string id="8096" value="Hierdie area vertoon meer inligting oor die lêers wat jy selekteer."/>
<string id="8097" value="Een bron is beskikbaar (%s). "/>
<string id="8098" value="%i bronne is beskikbaar (%s). "/>
<string id="8099" value="Daar is een gradering."/>
<string id="8100" value="Daar is %i graderings."/>
<string id="8101" value="%s skryf:"/>
<string id="8102" value="%s gradeer hierdie lêer:"/>
<string id="8103" value="Kliek om Voorskou te sien"/>
<string id="8104" value="Laai voorskou..."/>
<string id="8105" value="Kan nie voorskou-inhoud vanaf "%s" aflaai nie."/>
<string id="8128" value="Kliek hier om weer te soek"/>
<string id="8129" value="Geen soektogte is al in hierdie venster begin nie."/>
<string id="8130" value="Shareaza deursoek die netwerk..."/>
<string id="8131" value="Die netwerk het nog geen resultate gelewer nie."/>
<string id="8132" value="Sommige resultate is gevind, maar is uitgefiltreer."/>
<string id="8133" value="Shareaza is aktief besig om die netwerk deur te soek..."/>
<string id="8134" value="Jy is op pad om 'n nuwe soektog te begin. Wil jy die resultate van jou vorige soektog verwyder?"/>
<string id="8141" value="Vertoon die Soekpaneel"/>
<string id="8142" value="Steek die Soekpaneel weg"/>
<string id="8143" value=" Besig ..."/>
<string id="8144" value="Begin Soek"/>
<string id="8145" value="Soek Meer"/>
<string id="8146" value="Stop"/>
<string id="8147" value="Enige Lêertipe"/>
<string id="8148" value="Sleutel jou soekterm hier in:"/>
<string id="8149" value="Soek vir hierdie tipe lêer:"/>
<string id="16081" value="Navraag "%s" word aan %s gestuur."/>
<string id="16083" value="Deur jou rekenaar te forseer om in hub-modus te werk, mag 'n negatiewe impak hê op werksverrigting, asook die P2P netwerk. Dit is normaalweg beter om Shareaza toe te laat om te besluit of hub-modus gebruik moet word of nie.\n\nHub-modus gee NIE beter soekresultate nie en hou ook geen ander voordele vir 'n gebruiker in nie.\n\nIs jy seker dat jy dit nogsteeds wil doen, ten spyte van die nadele?"/>
<string id="16084" value="Deur ondersteuning van die Gnutella-1 protokol af te skakel mag 'n negatiewe impak op jou soekresultate hê en as jy as 'n hub optree mag dit ook 'n negatiewe impak hê op die resultate van ander gebruikers. Is jy seker jy wil dit doen?"/>
<string id="16085" value="Gnutella2 is Shareaza se primêre netwerk. Deur ondersteuning daarvan af te skakel mag dit die aantal en kwaliteit van jou soekresultate aansienlik benadeel. Is jy SEKER jy wil dit doen?"/>
<string id="16087" value="Jou uitgaande bandwydte is te laag om hierdie netwerk aan te skakel"/>
<string id="16128" value="Inkomende konneksie van %s poort %i goedgekeur."/>
<string id="16129" value="'n Gasheer konneksie na %s poort %i word nou bewerkstellig..."/>
<string id="16130" value="Kon nie 'n gasheer konneksie na %s bewerkstellig nie."/>
<string id="16131" value="Tyd verstreke terwyl probeer konnekteer na %s."/>
<string id="16132" value="Konneksie na gasheer %s word gesluit as gevolg van 'n tekort aan dataverkeer."/>
<string id="16133" value="Konneksie bewerkstellig aan gasheer %s, besig om blad te skud..."/>
<string id="16134" value="Konneksie aan gasheer %s is gesluit."/>
<string id="16135" value="Kon nie 'n konneksie na gasheer %s bewerkstellig nie (geweier)."/>
<string id="16136" value="Gasheer %s het die konneksie onverwags gesluit."/>
<string id="16137" value="Weier duplikaat konneksie vanaf %s."/>
<string id="16138" value="Alreeds gekonnekteer aan %s, gaan nie 'n tweede konneksie bewerkstellig nie."/>
<string id="16139" value="Gasheer %s het die konneksie gesluit (%i : %s)."/>
<string id="16140" value="Gasheer %s is besig om konneksies te tel."/>
<string id="16141" value="Konneksie met gasheer %s is gesluit omdat dit nie 'n hub is nie."/>
<string id="16144" value="Tyd verstreke tydens die bladskud-proses met %s."/>
<string id="16198" value="Kliënt konneksie %s is besig om navrae te stuur, konneksie word gesluit."/>
<string id="16199" value="Gasheer %s het 'n vreemde pakkie aangestuur (0x%.2x), oorgesien."/>
<string id="16200" value="Gasheer %s het 'n pong pakkie met foutiewe adresdata aangestuur, oorgesien."/>
<string id="16201" value="Foutiewe navraagpakkie ontvang van %s, oorgesien."/>
<string id="16202" value="Foutiewe navraag-tref pakkie ontvang van %s, oorgesien."/>
<string id="16203" value="Gasheer %s het 'n druk-pakkie met 'n foutiewe lengte aangestuur, oorgesien."/>
<string id="16208" value="Navraag-tabel opdatering word onverwags ontvang vanaf gasheer %s."/>
<string id="16209" value="Gasheer %s het 'n foutiewe navraag-tabel opdatering gestuur, konneksie word gesluit."/>
<string id="16210" value="Gasheer %s het sy navraag-tabel opgedateer (%i bit = %lu[%i], %i%% vol)."/>
<string id="16211" value="Gasheer %s het 'n druk-aanvraag aangestuur na 'n gasheer agter 'n netskans, oorgesien."/>
<string id="16212" value="Gasheer %s het 'n uitgebreide pakkie aangestuur wat nie GGEP ge-enkodeer is nie."/>
<string id="16213" value="Navraag-tabel word gestuur aan gasheer %s (%i bit = %lu[%i], %i%% vol)"/>
<string id="16256" value="Die lêer "%s" word op die aflaai lys gevoeg met %i bron(ne)."/>
<string id="16257" value="Aflaai van "%s" suksesvol voltooi."/>
<string id="16258" value="Aflaai van "%s" gevries."/>
<string id="16259" value="Aflaai van "%s" hervat."/>
<string id="16260" value="Aflaai van "%s" verwyder."/>
<string id="16261" value="Lêer "%s" word geskep vir aflaai."/>
<string id="16262" value="Kan nie lokale lêer "%s" skep vir aflaai nie, aflaai word gestaak."/>
<string id="16263" value="Kan nie lokale lêer "%s" oopmaak vir aflaai nie, aflaai word gestaak."/>
<string id="16264" value="Inisieer 'n konneksie na %s poort %i om die lêer "%s" af te laai..."/>
<string id="16265" value="Kan nie na gasheer %s konnekteer nie."/>
<string id="16266" value="Aflaaikonneksie na %s bewerkstellig."/>
<string id="16267" value="Versoek aflaai-gedeelte (%I64i-%I64i) van "%s" vanaf %s."/>
<string id="16268" value="Geen bruikbare aflaai-gedeeltes meer beskikbaar, konneksie na %s word gesluit."/>
<string id="16269" value="Gedeelte verklein, konneksie na %s word gesluit."/>
<string id="16270" value="Aflaaiversoek na %s se wagtyd is verstreke, konneksie word gesluit."/>
<string id="16271" value="Aflaaikonneksie na %s word gesluit as gevolg van 'n tekort aan dataverkeer."/>
<string id="16272" value="Aflaaigasheer %s het nie die lêer "%s" nie."/>
<string id="16273" value="Aflaaigasheer % het gereageer met 'n foutiewe HTTP antwoord."/>
<string id="16274" value="Aflaaigasheer %s het gereageer met %s (%s)."/>
<string id="16275" value="Aflaaigasheer %s se weergawe van "%s" het 'n verskillende URN, aflaai word gestaak."/>
<string id="16276" value="Aflaaigasheer %s se weergawe van "%s" het 'n verskillende grootte, aflaai word gestaak."/>
<string id="16277" value="Aflaaigasheer %s het gereageer met 'n onbruikbare deel van "%s", aflaai hangende."/>
<string id="16278" value="Aflaaikonneksie na %s is verbreek."/>
<string id="16279" value="Aflaai-inhoud word ontvang vanaf %s (%s)."/>
<string id="16280" value="Aflaaigasheer %s is beset, probeer weer oor %i sekondes."/>
<string id="16281" value="Is jy seker jy wil "%s" verwyder?\n\nAs 'n aflaai-oordrag eers verwyder is van die aflaai venster, kan dit nie later hervat word nie."/>
<string id="16282" value="Aflaai van "%s" vanaf %s (%s) word gestaak, netwerk afgeskakel."/>
<string id="16283" value="Die lêer "%s" is alreeds besig om af te laai, bronne word bygevoeg."/>
<string id="16284" value="Foutiewe druk-konneksie ontvang vanaf %s, konneksie word gesluit."/>
<string id="16285" value="Onnodige druk-konneksie ontvang vanaf %s."/>
<string id="16286" value="Gasheer %s druk aflaai van "%s", aanvaar."/>
<string id="16287" value="Kan nie meer bronne vir aflaai "%s" vind nie, want daar is geen netwerkkonneksies nie."/>
<string id="16288" value="Navraag word gedoen vir meer bronne vir "%s" oor %i konneksie(s)..."/>
<string id="16289" value="Druk-aanvraag van aflaai "%s" word gestuur..."/>
<string id="16290" value="Aflaaigasheer %s het gereageer met 'n ander, maar bruikbare deel (%I64i-%I64i) van "%s"."/>
<string id="16291" value="Lêer "%s" geskuif na "%s", aflaai is voltooi."/>
<string id="16292" value="Kon nie lêer "%s" na "%s" skuif nie. Maak seker dat die onvoltooide lêer nie in gebruik is nie en dat jou aflaaigids bestaan en skryfbaar is."/>
<string id="16293" value="Probeer konnekteer aan "%s" om "%s" af te laai..."/>
<string id="16294" value="Kon nie aan "%s" konnekteer nie."/>
<string id="16295" value="Gee aflaai "%s" 'n hupstoot deur bandwydte beperkings te verwyder."/>
<string id="16297" value="WAARSKUWING: Aflaai "%s" is nie suksesvol gekontroleer nie, dit mag dalk nie die lêer wees wat jy bedoel het om af te laai nie!"/>
<string id="16298" value="Aflaaigasheer %s is beset, wag beurt af in posisie #%i van %i ("%s")."/>
<string id="16299" value="Is jy seker jy wil alle gevriesde aflaaie verwyder? As 'n aflaai eers verwyder is van die aflaai venster, kan dit nie later hervat word nie."/>
<string id="16314" value="Aflaaigasheer se eDonkey2000 hash-stel is korrup of inkonsekwent, bron word verwyder."/>
<string id="16315" value="Kan nie kompaktering inisieer vir aflaai van "%s" nie."/>
<string id="16316" value="Tyd verstreke terwyl gewag word vir eDonkey2000 waglys-opdatering van aflaaigasheer %s vir "%s"."/>
<string id="16317" value="Bly op waglys vir "%s"."/>
<string id="16318" value="Nie genoeg skyfspasie om "%s" (%s) af te laai nie."/>
<string id="16319" value="Bron %s (%s) word verwyder nadat dit korrupte dele van "%s" (%I64i-%I64i) gestuur het."/>
<string id="16320" value="Oplaaigasheer %s het 'n foutiewe HTTP navraag gestuur."/>
<string id="16321" value="'n Druk-aanvraag word geïnisieer na %s. %s"/>
<string id="16322" value="Kon nie na gasheer %s konnekteer vir druk nie."/>
<string id="16323" value="Oplaaikonneksie na %s is gesluit."/>
<string id="16324" value="Tyd verstreke terwyl gewag word vir oplaaikonneksie na %s."/>
<string id="16325" value="Oplaaigasheer %s het 'n onbekende of nie-beskikbare objek aangevra "%s"."/>
<string id="16326" value="Oplaaigasheer %s het "%s" aangevra, met 'n verskillende SHA1."/>
<string id="16327" value="Oplaai van "%s" na %s (%s) word geweier, beset en kliënt ondersteun nie waglyste nie."/>
<string id="16328" value="Druk konneksie na %s bewerkstellig, wag vir bladskud..."/>
<string id="16329" value="Kan nie "%s" oopmaak om na gasheer %s op te laai nie, skyf/lêer foutief."/>
<string id="16330" value="Oplaai-inhoud areas %I64i-%I64i word van "%s" na gasheer %s (%s) gestuur."/>
<string id="16331" value="Oplaai van 'n deel van "%s" na %s is voltooi."/>
<string id="16332" value="Inkomende konneksie vanaf %s is 'n HTTP oplaai-navraag."/>
<string id="16333" value="Te besig vir oplaai van "%s" na %s, wag in posisie #%i van %i ("%s")."/>
<string id="16334" value="Verouderde druk-navraag ontvang vanaf %s vra 'n onbekende lêer, konnekteer in elk geval..."/>
<string id="16335" value="Verwyder oplaai van "%s" na %s."/>
<string id="16336" value="Oplaaigasheer %s is op die gebruikersagent bloklys, versoek word geweier."/>
<string id="16337" value="Oplaaikopskrif word gestuur van "%s" na gasheer %s (%s)."/>
<string id="16338" value="Oplaaigasheer %s versoek 'n onbevredigende deel van die lêer "%s"."/>
<string id="16339" value="Standaard HTML-antwoord word gestuur aan oplaaigasheer %s (%s)."/>
<string id="16340" value="Vertoon gebruiker-lêers versoek vanaf %s geweier."/>
<string id="16341" value="Oplaaigasheer %s (%s) het 'n Vertoon gebruiker-lêers versoek gestuur, besig om te antwoord..."/>
<string id="16342" value="Oplaaikonneksie %s word gesluit as gevolg van 'n tekort aan dataverkeer."/>
<string id="16343" value="Ou oplaai aan %s word gesluit omdat dit 'n nuwe konneksie bewerkstellig het."/>
<string id="16344" value="Nuwe oplaai aan %s word geweier, want 'n vorige konneksie is steeds hangende."/>
<string id="16345" value="Oplaai "%s" aan %s gestaak, omdat die lêer geskrap is."/>
<string id="16346" value="Oplaai-inhoud areas %I64i-%I64i word van onvolledige lêer "%s" na gasheer %s (%s) gestuur."/>
<string id="16347" value="Oplaaigasheer %s in waglyn stuur versoeke te vinnig na mekaar, konneksie word gesluit."/>
<string id="16348" value="Druk-versoek na %s word geweier omdat dit te veel oplaai-konneksies het."/>
<string id="16349" value="Tiger-tree data van "%s" word gestuur na %s."/>
<string id="16350" value="Metadata van "%s" word gestuur na %s."/>
<string id="16351" value="Stuur van "%s" na %s (%s) word geweier, te veel gelyktydige konneksies aan gasheer."/>
<string id="16352" value="Laai 'n voorskou van "%s" op na %s."/>
<string id="16353" value="Weier om 'n voorskou van "%s" op te laai na %s, te veel voorskoukonneksies."/>
<string id="16354" value="Oplaaigasheer %s het 'n voorskou van "%s" versoek, maar geen voorskoue is beskikbaar nie."/>
<string id="16355" value="Dinamiese voorskou word geskeduleer van "%s" vir oplaai na %s."/>
<string id="16356" value="Deurblaai-versoek vanaf %s word geweier, te veel deurblaaikonneksies."/>
<string id="16357" value="Die lêer "%s" word opgelaai na gasheer %s..."/>
<string id="16358" value="Oplaaikonneksie aan %s is verloor, behou waglysposisie."/>
<string id="16359" value="Oplaaigasheer %s, wat van lyn af is, se tyd is verstreke en word verwyder."/>
<string id="16360" value="Oplaai van "%s" na %s (%s) word geweier, alle toepaslike waglyste is vol."/>
<string id="16361" value="Oplaai na %s (%s) geweier, netwerk afgeskakel."/>
<string id="16362" value="eDonkey2000 oplaaie moet nie gekanselleer word nie. Is jy seker jy wil hierdie oplaai kanselleer?"/>
<string id="16363" value="Torrent Oplaaie"/>
<string id="16364" value="Voltooide oplaaie"/>
<string id="16365" value="Is jy seker jy wil al die aflaaie in hierdie groep kanselleer?"/>
<string id="16384" value="Is jy seker jy wil die lêer "%s" oopmaak ?\n\nSommige lêers mag dalk skadelik wees vir jou rekenaar. Maak seker jy weet wat die lêer is voordat jy dit oopmaak."/>
<string id="16385" value="Jy is op pad om die metadata te verander van %i lêers, Is jy seker jy wil voortgaan?"/>
<string id="16386" value="Metadata van %i lêers word verander."/>
<string id="16387" value="Die lêer "%s" is nog nie geprosesseer nie. Wag asseblief vir die lêer om geprosesseer te word en probeer weer."/>
<string id="16388" value="Hierdie opsie gebruik dienste verskaf deur Bitzi.com vir herkenning en deel van inligting oor sekere lêers.\n\nShareaza sal die SHA1 hash-kode vir die geselekteerde lêer(s) stuur sodat die Bitzi databasis geraadpleeg kan word. As jy bekommerd is oor privaatheid, kan jy gerus die Bitzi.com privaatheidsbeleid lees.\n\nWil jy voortgaan?"/>
<string id="16389" value="Is jy seker jy wil die %i geselekteerde lêer(s) permanent skrap?\n\nDie lêers sal verskuif word na jou "recycle bin" as dit aangeskakel is."/>
<string id="16390" value="Jy het nog nie 'n media speler geselekteer waarmee lêers gelys moet word nie, soos byvoorbeeld Nullsoft WinAmp. Wil jy nou een selekteer?\n\nShareaza sal die naam van die lêer aanpas met die "/ADD" argument."/>
<string id="16391" value="Jy is nie aan die netwerk gekonnekteer nie."/>
<string id="16392" value="Kliek die Konnekteer-knoppie om te begin."/>
<string id="16393" value="Die lêer "%s" het 'n prosesserings-validasie toets gefaal en mag dalk nie die lêer wees wat jy wou aflaai nie. Is jy seker jy wil dit oopmaak?"/>
<string id="16394" value="Wil jy die "moontlik skadelik" eienskap van hierdie lêer verwyder?"/>
<string id="16395" value="Jou aflaai gids "%s" is nog nie by jou biblioteek gevoeg nie.\n\nDeur jou aflaai gids in jou biblioteek in te sluit, word dit makliker gemaak om nuwe aflaaie te organiseer en dit laat jou voordeel trek uit gevorderde Shareaza-funksies soos aflaaikontrole en outomatiese opgradering. Deur aflaaie in jou biblioteek te plaas beteken nie dat jy verplig is om dit te deel nie, jy kan kies of jy dit wil deel of nie.\n\nWil jy jou aflaai gids nou by jou biblioteek voeg?"/>
<string id="16396" value="Jou aflaai gids is by jou biblioteek gevoeg. Wil jy dit deel ook?"/>
<string id="16397" value="Is jy seker jy wil die %i geselekteerde albumgids(e) skrap ?\n\nHierdie aksie skrap nie die lêers binne die albumgidse nie, maar net die gidse self."/>
<string id="16398" value="Shareaza kon nie:\n\n%s\nna\n%s hernoem nie"/>
<string id="16399" value="Shareaza kon nie die lêer:\n\n%s skrap nie"/>
<string id="16400" value="Lêer bestaan reeds:\n\n%s\n\nWil jy dit oorskryf?"/>
<string id="16401" value="Vertoon Alle Lêertipes"/>
<string id="16402" value="Shareaza het 'n versamelingslêer ontvang:\r\n\r\n"%s"\r\n\r\nHierdie lêer blyk nie 'n bruikbare versamelingslêer te wees nie."/>
<string id="16403" value="Shareaza het die versamelingslêer "%s" by jou biblioteek gevoeg."/>
<string id="16404" value="Shareaza kon nie die versameligslêer "%s" installeer deur dit na die gids "%s" te kopieer nie."/>
<string id="16405" value="Wil jy hierdie lêer aflaai?\r\n\r\n"%s"\r\n\r\nKies Kanselleer om enige verdere vrae te stop."/>
<string id="16406" value="Wil jy alle lêers in hierdie versameling aflaai?\r\n\r\nKies Kanselleer om enige verdere vrae te stop."/>
<string id="16407" value="Wil jy hierdie versameling verhoed om jou te vra om enigeiets anders af te laai?"/>
<string id="16408" value="Kopieer &URI"/>
<string id="16409" value="Voer &URI's Uit..."/>
<string id="16448" value="Gekonnekteer aan %s, besig om blad te skud..."/>
<string id="16449" value="Nou besig om met %s (%s) te gesels."/>
<string id="16450" value="Konneksie aan %s gesluit."/>
<string id="16451" value="Die konneksie aan %s is gesluit."/>
<string id="16769" value="Kan nie URL gebruik nie: Shareaza verstaan nie hierdie URL nie."/>
<string id="16770" value="Kan nie URL-aksie venster vertoon nie, want Shareaza is beset."/>
<string id="16771" value="Jy het alreeds die lêer "%s" in jou biblioteek. Wil jy dit in elk geval aflaai?"/>
<string id="16772" value="Gasheer:"/>
<string id="16773" value="Poort:"/>
<string id="16774" value="&Konnekteer"/>
<string id="16775" value="&Blaai Deur"/>
<string id="16776" value="Voeg By"/>
<string id="16777" value="Lêernaam:"/>
<string id="16778" value="URL:"/>
<string id="16779" value="Tipe:"/>
<string id="16780" value="Nie Gespesifiseer"/>
<string id="16781" value="Stuur versoek..."/>
<string id="16782" value="Sukses!"/>
<string id="16783" value="Voltooi, kliek Maak Toe"/>
<string id="16784" value="&Maak Toe"/>
<string id="16785" value="(Geen Visualisering)"/>
<string id="16800" value="Jy het nog nie 'n konneksie-spoed gespesifiseer nie. Voor jy aangaan, selekteer asseblief jou internet konneksietipe, of sleutel 'n konneksiespoed in."/>
<string id="16801" value="Kies asseblief die tipe internet konneksie wat jy gebruik, voor jy aangaan."/>
<string id="16802" value="Jy het nie enige gidse geselekteer om te deel nie. Is jy seker?"/>
<string id="16803" value="Hierdie gids word alreeds as deel van die volgende gids gedeel:\n\n%s"/>
<string id="16804" value="Jy het nog nie 'n bynaam ingevul nie.\n\nDit is 'n goeie idee om 'n bynaam in te vul sodat ander gebruikers kan sien aan wie hulle gekonnekteer is.\n\nIs jy seker jy wil voortgaan sonder 'n bynaam?"/>
<string id="16805" value="Jy het nie jou ligging ingevul nie.\n\nDit is 'n goeie idee om jou ligging in te vul sodat ander gebruikers kan sien waar jy vandaan kom.\n\nIs jy seker jy wil voortgaan sonder om jou ligging in te vul?"/>
<string id="16806" value="Jy het aangedui dat jy poort-aanstuur wil opstel op jou NAT roeteerder of netskans.\n\nStel asseblief jou netwerk om TCP poort %i aan te stuur na jou lokale rekenaar."/>
<string id="16807" value="Tik asseblief die bandwydte limiet wat jy wil hê, in die vorm "123 kb/s" vir kilobits per sekonde, of "123 KB/s" vir kilobytes per sekonde."/>
<string id="16808" value="Jy het nie jou ouderdom en geslag geselekteer nie. Is jy seker jy wil voortgaan sonder om dit te doen?"/>
<string id="16809" value="Maak &Toe"/>
<string id="16864" value="Navraag word gedoen by gasheer-ontdekkingsdiens..."/>
<string id="16865" value="Navraag word gedoen by gasheer-ontdekkingsdiens "%s"..."/>
<string id="16867" value="Ontdekkingsdiens "%s" het misluk, hoeveelheid keer: %i."/>
<string id="16868" value="Ontdekkingsdiens "%s" het %i keer misluk, dit word verwyder."/>
<string id="16870" value="GWebCache opdatering word gestuur aan diens "%s"..."/>
<string id="16871" value="GWebCache "%s" word aan 'n willekeurige GWebCache gestuur..."/>
<string id="16928" value="Konneksie na %s word geïnisieer om gebruiker se inligting te sien..."/>
<string id="16929" value="Kan nie 'n konneksie na %s bewerkstellig om die gebruiker se inligting te sien nie."/>
<string id="16930" value="Drukkonneksie-versoek na %s gestuur om gebruiker se inligting te sien."/>
<string id="16931" value="Kan nie 'n drukkoneksie na %s bewerkstellig om gebruiker se inligting te sien nie."/>
<string id="16932" value="Vertoon-gebruikersinligting versoek gestuur na %s..."/>
<string id="16933" value="Gasheer %s het gereageer met 'n foutiewe HTTP antwoord."/>
<string id="16934" value="Gasheer %s het gereageer met kode %s (%s)."/>
<string id="16935" value="Gasheer %s het gereageer met 'n onherkenbare antwoord en mag dalk nie die funksie ondersteun nie."/>
<string id="16936" value="Gasheer data word ontvang van %s (%s)"/>
<string id="16938" value="Kan nie Gnutella pakkies dekodeer van gasheer %s nie."/>
<string id="16939" value="Lees van gebruiker %s voltooi, %i lêers gevind."/>
<string id="16940" value="Lees-gebruiker konneksie aan %s is gesluit."/>
<string id="16941" value="Lees-gebruiker konneksie aan %s word gesluit, as gevolg van 'n tekort aan dataverkeer."/>
<string id="16942" value="Lees-gebruiker konneksie aan %s word gesluit."/>
<string id="16943" value="Lêers van gebruiker %s word deurgeblaai"/>
<string id="16944" value="%i gedeelde lêers in %s se biblioteek gevind."/>
<string id="16992" value="Shareaza kon nie die MediaDienste inpropprogram inisieer nie. Herinstalleer Shareaza en maak seker dat jy die nodige media kodeks en afvoerdrywers geinstalleer het."/>
<string id="17031" value="Profiel-inligting word verruil..."/>
<string id="17032" value="Geldige gebruiker "/>
<string id="17033" value="Privaatgesprek met gebruiker word versoek..."/>
<string id="17034" value="Privaatgesprek goedgekeur, jy gesels nou met %s."/>
<string id="17035" value="%s laat nie privaatgeselskappe toe nie."/>
<string id="17036" value="%s is weg: %s"/>
<string id="17037" value="Die geselskonneksie is verloor."/>
<string id="17038" value="Konneksie gesluit."/>
<string id="17039" value="Kon nie 'n drukkonneksie van %s versoek nie, geen roetes beskikbaar."/>
<string id="17040" value="Kan nie die boodskap stuur nie, aangesien jy nie gekonnekteer is nie. Shareaza probeer konnekteer..."/>
<string id="17041" value="Kan nie die boodskap stuur nie, aangesien 'n konneksie nog nie bewerkstellig is nie."/>
<string id="17042" value="Jy het nog nie jou gebruikersprofiel ingevul nie. Jy moet jou profiel invul voordat jy kan gesels met ander gebruikers.\n\nWil jy nou jou profiel invul?"/>
<string id="17043" value="Oplaaiprioriteit goedgekeur vir gasheer %s."/>
<string id="17216" value="Konneksie aan eDonkey2000 bediener by %s word geïnisieer..."/>
<string id="17217" value="Gekonnekteer aan eDonkey2000 bediener %s, besig om blad te skud..."/>
<string id="17218" value="ED2K[%s] %s"/>
<string id="17219" value="eDonkey2000 bediener %s het konneksie geweier."/>
<string id="17220" value="eDonkey2000 bediener %s aanlyn, kliënt ID is %lu."/>
<string id="17221" value="eDonkey2000 bediener %s het ons kliënt ID verander vanaf %lu na %lu."/>
<string id="17222" value="eDonkey2000 bediener %s het homself geïdentifiseer as "%s"."/>
<string id="17223" value="eDonkey2000 bediener %s het konneksie geweier."/>
<string id="17224" value="Fout teëgekom tydens bladskud met eDonkey2000 kliënt %s."/>
<string id="17225" value="eDonkey2000 kliënt-konneksie aan %s is verloor."/>
<string id="17226" value="Foutiewe eDonkey2000 pakkie ontvang vanaf %s (id=%x)."/>
<string id="17227" value="Inkomende konneksie vanaf %s is 'n eDonkey2000 kliënt-koppeling."/>
<string id="17228" value="eDonkey2000 hash-stel vir "%s" word gestuur na %s..."/>
<string id="17229" value="eDonkey2000 kliënt-konneksie aan %s was passief, gesluit."/>
<string id="17230" value="Inisieer konneksie na eDonkey2000 kliënt by %s..."/>
<string id="17231" value="eDonkey2000 kliënt %s het die verkeerde GUID, bladskud gestaak."/>
<string id="17232" value="Wagtyd verstreke terwyl probeer konnekteer aan eDonkey2000 kliënt %s."/>
<string id="17233" value="Wagtyd verstreke terwyl probeer bladskud met eDonkey2000 kliënt %s."/>
<string id="17234" value="eDonkey2000 kliënt-skakeling word geweier, want eDonkey2000 is afgeskakel."/>
<string id="17482" value="Daar is 'n probleem met BitTorrent lêer "%s"."/>
<string id="17483" value="Fout vanaf BitTorrent verwyser vir "%s" : "%s"."/>
<string id="17484" value="Fout in BitTorrent verwyser antwoord."/>
<string id="17485" value="BitTorrent verwyser antwoord ontvang vir "%s", %i nuwe bronne."/>
<string id="17486" value="Inisieer BitTorrent kliënt-koppeling aan %s..."/>
<string id="17487" value="BitTorrent koppeling aan %s bewerkstellig, besig om blad te skud..."/>
<string id="17488" value="Jy het die verwyser URL vir hierdie torrent verander. Is jy seker jy wil hierdie verandering stoor?\n\n'n Foutiewe verwyser URL mag verhoed dat die lêer verder aflaai."/>
<string id="17489" value="BitTorrent koppeling met %s is uitgebreide protokol, geïdentifiseer as "%s"."/>
<string id="17490" value="%i nuwe BitTorrent bronne ontvang vanaf %s."/>
<string id="17491" value="Die torrent-lêer "%s" is alreeds op jou aflaailys, en kan nie gesaai word nie."/>
<string id="17492" value="Daar is 'n probleem met die torrent-lêer "%s". Dit mag dalk nie 'n geldige torrent wees nie."/>
<string id="17493" value="Kon nie die BitTorrent delingslêer "%s" skep nie."/>
<string id="17494" value="Hierdie torrent bevat die lêer "%s", maar Shareaza kan nie hierdie lêer in jou biblioteek vind nie. Indien moontlik, skuif die lêer na dieselfde gids as die torrent en probeer weer."/>
<string id="17495" value="Hierdie torrent bevat die lêer "%s" wat veronderstel is om %s te wees, maar jou weergawe van die lêer is %s."/>
<string id="17496" value="Daar was 'n probleem met die kopiering van "%s" na 'n BitTorrent delingslêer."/>
<string id="17497" value="'n Onbekende probleem het plaasgevind in die saaiproses van "%s"."/>
<string id="17498" value="'n Fout is opgespoor in die lêer "%s"."/>
<string id="18496" value="Jy het verandering in die naam-veld gemaak. Is jy seker jy wil die aflaai hernoem?"/>
<string id="18497" value="Jy het 'n SHA1-waarde ingetik, maar dit is foutief. Kontroleer dit asseblief en probeer weer."/>
<string id="18498" value="Jy het 'n wortel tiger-tree waarde ingetik, maar dit is foutief. Kontroleer dit asseblief en probeer weer."/>
<string id="18499" value="Jy het 'n eDonkey2000 hash-waarde ingetik, maar dit is foutief. Kontroleer dit asseblief en probeer weer."/>
<string id="18500" value="Jy het 'n SHA1-hashwaarde verskaf wat verskil van die huidige een vir hierdie aflaai. Is jy seker jy wil die SHA1-hash verander?"/>
<string id="18501" value="Jy het 'n tiger-tree hashwaarde verskaf wat verskil van die huidige een vir hierdie aflaai. Is jy seker jy wil die tiger-tree wortel-hash verander?"/>
<string id="18502" value="Jy het 'n eDonkey2000 hashwaarde verskaf wat verskil van die huidige een vir hierdie aflaai. Is jy seker jy wil die eDonkey2000 hash verander?"/>
<string id="18503" value="Is jy seker jy wil die huidige kontole-status vergeet? Alle afgelaaide data sal as onbetroubaar beskou word, en gestoorde hashtrees en hashsets sal skoongemaak word."/>
<string id="18504" value="Is jy seker jy wil alle bronne vergeet vir die geselekteerde aflaai?"/>
<string id="18505" value="Sleutel asseblief geldige grense in om te skrap. Die "van"-veld is die eerste greep om te skrap, en die "tot"-veld die laaste greep om te skrap."/>
<string id="18506" value="Kon nie die gespesifiseerde deel van die aflaai skrap nie, aangesien geen data binne die grense beskikbaar is nie."/>
<string id="18507" value="%I64i grepe van die aflaai geskrap."/>
<string id="18508" value="Verwyder aflaaibron %s vir "%s" omdat waglysposisie %i te hoog is."/>
<string id="18509" value="Jy kan nie aaneem hierdie aflaai is voltooi en dit herkontroleer nie, aangesien jy nog geen kontrole-data, soos 'n tiger-tree waarde, eDonkey hashset of BitTorrent hashset het nie. Sonder kontrole-data kan die aflaai nie herkontroleer word nie."/>
<string id="18510" value="Is jy seker jy wil aanneem dat hierdie aflaai voltooi is en dit herkontroleer? Die totale lêer sal oorweeg word, en Shareaza sal net dele aanvaar wat die kontrole deurkom, en die res weer aflaai."/>
<string id="19000" value="Web toegang is afgeskakel."/>
<string id="19001" value="Jy moet 'n gebruikersnaam en wagwoord kies."/>
<string id="19002" value="Kan nie konneksies ontvang nie, URL nie beskikbaar."/>
<control caption="Jy kan jou Gnutella Gebruikersprofiel gebruik om inligting oor jouself en jou belangstellings te deel, of om lêers en webblaaie aan te beveel aan ander."/>
<control caption="Verander My Profiel"/>
<control caption="_Gesels:"/>
<control caption="Skakel Persoon-tot-Persoon geselskappe aan met ondersteunende kliënte"/>
<control caption="Gebruik Shareaza om die volgende tipes skakels af te laai:"/>
<control caption="Magneet ( magnet: )"/>
<control caption="Gnutella ( gnutella: )"/>
<control caption="eDonkey2000 ( ed2k: )"/>
<control caption="Piolet ( mp2p: )"/>
<control caption="BitTorrent ( .torrent )"/>
<control caption="_Aflaai organiseerder:"/>
<control caption="Gebruik Shareaza om al my web aflaaie te hanteer:"/>
<control/>
<control caption="_Voeg by"/>
<control caption="V_erwyder"/>
<control caption="Die aflaai-organiseerder inpropprogram sal net lêertipes probeer aflaai wat hier gelys is. Ander lêertipes sal hanteer word deur jou webblaaier. Shareaza moet oop wees om aflaaie te hanteer."/>
<control caption="Shareaza Web Toegang laat jou toe om Shareaza op jou rekenaar aan te los en dit vanaf 'n afgeleë plek te beheer deur middel van 'n web blaaier. Jy sal inkomende konneksies moet kan ontvang om hierdie funksie te gebruik ('n korrek opgestelde roeteerder, ens)."/>
<control caption="_Aanskakel:"/>
<control caption="_Skakel Shareaza Web Toegang aan:"/>
<control caption="Shareaza is 'n algemeendoelige lêerdelingsprogram wat toegang tot verskeie P2P netwerke gelyktydig bied. Op hierdie bladsy kan jy kies aan watter P2P netwerke jy wil konnekteer en daarna spesifieke verstellings maak vir elke netwerk."/>
<control caption="Gnutella2 Netwerk:"/>
<control caption="Die Gnutella2 Netwerk is Shareaza se primêre netwerk en bied meer funksies en beter werkverrigting as enige ander P2P netwerk. Word sterk aanbeveel."/>
<control caption="Deel met Gnutella2 (G2)"/>
<control caption="Konfigureer Gnutella2"/>
<control caption="eDonkey2000 Netwerk:"/>
<control caption="Die eDonkey2000 netwerk is 'n populêre bediener-gebaseerde netwerk. Nie so funksieryk soos Gnutella2 nie, maar dit het 'n groot hoeveelheid lêers."/>
<control caption="Alhoewel die oorspronklike Gnutella netwerk minder funksieryk as Gnutella2 is en ook minder lêers het as eDonkey2000, bly dit 'n waardevolle hulpbron."/>
<control caption="Oplaaibandwydte vir hierdie waglys:"/>
<control/><control/>
<control caption="Roteer na N sekondes:"/>
<control/><control/>
<control caption="OK"/>
<control caption="Kanselleer"/>
</dialog>
<dialog name="CWizardWelcomePage" cookie="StStStStStStStStStStStSt" caption="Welkom by Shareaza">
<control caption="Welkom by Shareaza!"/>
<control caption="As jy nog nie voorheen Shareaza gebruik het nie, kan hierdie SnelBegin Assistent jou help om jou kopie in te stel in 'n paar eenvoudige stappe."/>
<control caption="As jy 'n meer gevorderde gebruiker is, kan jy toegang tot die volle spektrum van Shareaza se verstellings via die Opsies kieslys verkry. Kliek 'Maak Toe' om die assistent op enige stadium te verlaat."/>
<control caption="Hierdie assistent sal jou help om:"/>
<control/>
<control caption="Inligting oor jou internet konneksie te verskaf"/>
<control/>
<control caption="Te kies watter lêers jy wil deel"/>
<control/>
<control caption="Te konnekteer aan jou keuse van P2P Netwerke en"/>
<control/>
<control caption="Shareaza te begin gebruik."/>
</dialog>
<dialog name="CWizardInterfacePage" cookie="StStBuBuStSt" caption="Welkom by Shareaza [2 van 7]">
<control caption="Shareaza ondersteun twee verskillende gebruikerskoppelvlakke, sodat jy een kan kies wat die mees gerieflikste vir jou is."/>
<control caption="Selekteer asseblief een van die twee gebruikerskoppelvlakke:"/>
<control caption="Normale Modus"/>
<control caption="Kragmodus"/>
<control caption="Eenvoudige, gebruikersvriendelike kieslyste en knoppies. Bekend aan gebruikers van ander lêerdelingsprogramme."/>
<control caption="Kragmodus bied gevorderde gebruikers verskeie ekstra opdragte, vensters, ens."/>
</dialog>
<dialog name="CWizardConnectionPage" cookie="StCoStCoStCoStCoStCo" caption="Welkom by Shareaza [3 van 7]">
<control caption="Vir optimale werksverrigting, benodig Shareaza inligting oor jou internet konneksie."/>
<control/>
<control caption="Word jou netwerk of kampus beskerm deur 'n netskans of NAT roeteerder?"/>
<control/>
<control caption="Het jy 'n netskans of NAT roeteerder op jou internet konneksie tuis?"/>
<control/>
<control caption="As jy weet hoe vinnig jou internet konneksie is, selekteer die beste opsie hieronder:"/>
<control/>
<control caption="OF, kies:"/>
<control/>
</dialog>
<dialog name="CWizardSharePage" cookie="StStStSyBuBuSt" caption="Welkom by Shareaza [4 van 7]">
<control caption="P2P netwerke is net so goed soos die mense wat hulle gebruik. Al die inhoud beskikbaar vir aflaai word gedeel deur 'n ander gebruiker."/>
<control caption="Dit is nie noodsaaklik om inhoud te deel om Shareaza te gebruik nie, alhoewel sommige sagteware verskillend optree teenoor gebruikers wat niks deel nie."/>
<control caption="Dui asseblief aan watter gidse, indien enige, jy wil deel. Kliek eenvoudig op die Voeg By knoppie om 'n gids by te voeg."/>
<control/>
<control caption="_Voeg By..."/>
<control caption="_Verwyder"/>
<control caption="WAARSKUWING: Verspreiding van werke onder kopiereg word meestal verbied."/>
<dialog name="CWizardProfilePage" cookie="StStEdStCoCoStCoCo" caption="Welkom by Shareaza [5 van 7]">
<control caption="Shareaza is 'n baie vriendeliker plek as elkeen 'n paar basiese inligting oor homself invul."/>
<control caption="My bynaam is:"/>
<control/>
<control caption="en ek is 'n:"/>
<control/><control/>
<control caption="van:"/>
<control/><control/>
</dialog>
<dialog name="CWizardNetworksPage" cookie="StBuStBuStBuSt" caption="Welkom by Shareaza [6 van 7]">
<control caption="Shareaza is 'n algemeendoelige lêerdelingsprogram wat toegang tot verskeie P2P netwerke gelyktydig bied. Op hierdie bladsy kan jy kies aan watter P2P netwerke jy wil koppel. Let wel dat jy altyd later ander netwerke kan selekteer."/>
<control caption="Koppel aan Gnutella2 (Sterk Aanbeveel)"/>
<control caption="Die Gnutella2 Netwerk is Shareaza se primêre netwerk en bied meer funksies en beter werkverrigting as enige ander P2P netwerk. Word sterk aanbeveel."/>
<control caption="Koppel aan eDonkey2000"/>
<control caption="Die eDonkey2000 netwerk is 'n populêre bediener-gebaseerde netwerk. Nie so funksieryk soos Gnutella2 nie, maar dit het 'n groot hoeveelheid lêers."/>
<control caption="Koppel aan Gnutella1"/>
<control caption="Alhoewel die oorspronklike Gnutella netwerk minder funksieryk as Gnutella2 is en ook minder lêers het as eDonkey2000, bly dit 'n waardevolle hulpbron."/>
<control caption="Shareaza het agtergekom dat jy 'n ander eDonkey2000 program geinstalleer het op jou rekenaar. Wil jy enige onvolledige aflaaie in Shareaza intrek?"/>
<control caption="Ja"/>
<control caption="Nee|Kanselleer"/>
<control/>
<control caption="Maak Toe"/>
</dialog>
<dialog name="CWizardFinishedPage" cookie="StStStBuBuBuSt" caption="Welkom by Shareaza [7 van 7]">
<control caption="Dis dit! Shareaza is ingestel om met jou rekenaar te werk."/>
<control caption="As jy ooit nodig het om jou verstellings te verander, kan jy hierdie SnelBegin Assistent weer hardloop deur dit te selekteer vanaf die Opsies kieslys."/>
<control caption="Nadat jy hierdie assistent toegemaak het deur Finish te kliek, kan jy aan die netwerke konnekteer wat jy selekteer het en begin soek en inhoud aflaai."/>
<control caption="Konnekteer aan die netwerk(e) as ek hierdie assistent toemaak"/>
<control caption="Konnekteer aan die netwerk(e) elke keer as ek Shareaza begin"/>
<control caption="Begin Shareaza elke keer as Windows begin"/>
<control caption="Geniet Shareaza!"/>
</dialog>
<dialog name="CProfileManagerDlg" cookie="SyBuBuBu#3" caption="Verander My Profiel">
<control caption="Ander Gnutella gebruikers wat na jou profiel en gedeelde lêers kyk sal jou avatar sien. Pasgemaakte avatars moet 128x128 beeldpunte wees en kan in enige ondersteunde fotolêertipe op jou rekenaar wees."/>
<control caption="Gunstelling lêers word aanbeveel aan mense wat jou profiel lees. Skep gunstelling lêers deur hulle by die "Gunstellinge" biblioteekgids by te voeg."/>
<control caption="Gnutella gebruikers word geidentifiseer deur 'n globaal unieke sertifikaat en 'n ooreenstemmende publieke en privaat sleutelpaar. Normaalweg is dit nie nodig om 'n nuwe ID te genereer nie, maar Shareaza bied hierdie opsie vir gevorderde gebruikers."/>
<control caption="Maak 'n nuwe konneksie na 'n gasheer of bediener:|Vertoon hierdie kliënt se profiel en gedeelde lêers:"/>
<control/><control/>
<control caption="Netwerk_protokol:"/>
<control/>
<control caption="_Onderdruk Ultrapeer"/>
<control caption="Konnekteer"/>
<control caption="Kanselleer"/>
</dialog>
<dialog name="CDownloadDlg" cookie="StStStEdBuBuStStBu" caption="Laai Lêer of Torrent Af">
<control/><control/>
<control caption="Dit is eenvoudig om enige lêer met Shareaza af te laai. Plaas net eenvoudig die URL of URI van die lêer in die spasie hieronder en kliek Laai Af."/>
<control/>
<control caption="Laai Af"/>
<control caption="Kanselleer"/>
<control caption="Shareaza kan lêers van die Web (HTTP) aflaai, en outomaties P2P skakels soek en aflaai (Magneet, Gnutella, eDonkey2000, mP2P)."/>
<control caption="Shareaza kan ook BitTorrent lêers aflaai. 'n Torrent kan beskryf word as 'n xyz.torrent lêer, of 'n HTTP-skakel na die .torrent lêer. Om 'n torrent HTTP-skakel af te laai, plaas dit in die spasie hierbo. As jy alreeds 'n .torrent lêer het, kliek Open Torrent:"/>
<control caption="Open _Torrent..."/>
</dialog>
<dialog name="CNewSearchDlg" cookie="EdCoBuBu" caption="Nuwe Soektog|Soek weer|Soek in Biblioteek">
<control caption="Hierdie is 'n lys van gidse in jou biblioteek. Jy kan gidse byvoeg of verwyder deur die knoppies te gebruik. Wanneer jy 'n nuwe gids byvoeg word dit outomaties gedeel met ander gebruikers, maar jy kan dit afskakel vanuit die Shareaza biblioteek as jy wil."/>
<control caption="Jy kan 'n URI van die geselekteerde item kopieer in 'n verskeidenheid formate. Kies asseblief die formaat wat jy wil gebruik deur op een van die URIs hieronder te kliek:"/>
<control/><control/><control/>
<control caption="Sluit _myself as 'n vaste bron in die URL in"/>
<control caption="Jy het %lu lêers geselekteer om uit te voer as Shareaza ondersteunende URI verwysings. Selekteer asseblief die formaat van die URIs en kliek Stoor:"/>
<control/>
<control caption="Voeg Teken By:"/>
<control/>
<control caption="Tipe:"/>
<control/>
<control caption="_Kopieer"/>
<control caption="_Stoor..."/>
<control/>
<control caption="Kanselleer"/>
</dialog>
<dialog name="CURLActionDlg" cookie="StStStStStEdStEdStBuBuBuBuBuSt" caption="Shareaza URI Beheerder">
<control/>
<control caption="Jy het gekliek op 'n Shareaza ondersteunende URI wat skakel na die volgende inhoud op die netwerk:"/>
<control caption="Jy het gekliek op 'n Shareaza ondersteunende URI wat jou aan die volgende gasheer of bediener sal konnekteer:"/>
<control caption="Jy het gekliek op 'n Shareaza ondersteunende URI wat jou die gedeelde lêers op die volgende gasheer sal laat sien:"/>
<control/><control/><control/><control/>
<control caption="Selekteer asseblief die aksie wat Shareaza moet uitvoer:"/>
<control caption="_Laai Nou Af"/>
<control caption="_Soek vir Lêer"/>
<control caption="Kanselleer"/>
<control caption="_Onthou my keuse volgende keer"/>
<control caption="Open 'n aflaai_monitor venster"/>
<control caption="Jy het gekliek op 'n Shareaza ondersteunende URI wat die volgende Ontdekkingsdiens by jou Ontdekkingsdienskasgeheue sal voeg."/>
<control caption="Shareaza is besig om 'n voorskou te skep van die aflaai:"/>
<control/><control/>
<control caption="(Kopieer afgelaaide dele na 'n nuwe voorskoulêer)"/>
<control caption="Kanselleer"/>
</dialog>
<dialog name="CWarningsDlg" cookie="StStStStStStStBu" caption="Shareaza Respekteer ons Gebruikers">
<control/>
<control caption="Het jy geweet Shareaza is 'n 100% gratis program?"/>
<control caption="Shareaza bevat GEEN "spioenware", "advertensieware" of ENIGE ander ongewenste sagteware nie. Dit vertoon ook GEEN advertensies nie.{n}{n}As jy ooit advertensies of "opspringboodskappe" sien terwyl jy Shareaza gebruik, wees gerus dat hulle NIE van hierdie program afkomstig is nie."/>
<control caption="Ongelukkig kom 'n groot aantal ander sagteware met spioen- of advertensieware uit, so as jy iets verdags sien, word jy aangeraai om jou rekenaar met 'n spioen- of advertensieware verwyderaarsprogram te laat deursoek."/>
<control caption="Jy moes nie enige geld betaal het vir Shareaza nie. Shareaza kan gratis afgelaai word deur enige iemand vanaf www.shareaza.com. As jy iemand geld betaal het vir Shareaza, moet jy 'n volle terugbetaling onmiddellik eis."/>
<control caption="Shareaza respekteer sy gebruikers!"/>
<control caption="www.shareaza.com"/>
<control caption="Maak toe"/>
</dialog>
<dialog name="CPromoteDlg" cookie="StStStStStStStBu" caption="Versprei die Nuus">
<control/>
<control caption="Help ons om die nuus te versprei"/>
<control caption="Ons hoop jy het dit sover geniet om Shareaza te gebruik. Ons glo dat dit die beste lêerdelingsprogram beskikbaar is."/>
<control caption="Ongelukkig weet 'n groot aantal lêerdelers nie wat hulle mis nie!"/>
<control caption="As jy van iemand weet wat van Shareaza sal hou, of hulle 'n nuwe gebruiker is, of iemand wat steeds probeer uithou met 'n ondergeskikte program, hoekom hulle nie laat weet dat daar 'n beter alternatief is nie?"/>
<control caption="Die kanse is goed dat hulle dankbaar sal wees dat jy hulle gered het!"/>
<control caption="www.shareaza.com"/>
<control caption="OK"/>
</dialog>
<dialog name="CExistingFileDlg" cookie="StStStStStBuBuBuBuBuSt" caption="Aflaai van bestaande lêer">
<control/><control/><control/><control/>
<control caption="Jy het hierdie lêer alreeds in jou biblioteek. Wat wil jy graag doen?"/>
<control caption="Wys my die lêer in my biblioteek"/>
<control caption="Laai die lêer weer af"/>
<control caption="Moet nie die lêer aflaai nie"/>
<control caption="OK"/>
<control caption="Kanselleer"/>
<control caption="Jy het hierdie lêer voorheen afgelaai en geskrap. Wat wil jy graag doen?"/>
<control caption="Hierdie is die eerste keer wat jy Shareaza se sluitingsknoppie gekliek het. Kies asseblief watter aksie jy wil hê Shareaza moet uitvoer as jy die sluitingsknoppie in die vervolg kliek:"/>
<control caption="Minimeer na die taakbalkarea"/>
<control caption="Verlaat Shareaza dadelik"/>
<control caption="Verlaat Shareaza nadat enige aflaai- of oplaaioordragte voltooi is"/>
<control caption="Is jy seker dat jy die volgende lêer wil skrap:"/>
<control/>
<control caption="Skrap"/>
<control caption="Skrap Alles"/>
<control caption="Kanselleer"/>
<control/>
<control caption="Shareaza kan hierdie lêer onthou en jou waarsku as jy dit weer teëkom in 'n ander soektog. Selekteer asseblief die rede waarom jy die lêer skrap:"/>
<control caption="Ek wil nie kommentaar byvoeg nie."/>
<control caption="Hierdie lêer is verkeerdelik genoem en kan misleidend wees."/>
<control caption="Hierdie lêer is van swak gehalte."/>
<control caption="Hierdie lêer is vals, korrup of andersinds onbruikbaar."/>
<control caption="Jy kan 'n kort nota skryf om te verduidelik hoekom die lêer sleg is:"/>
<control caption="WAARSKUWING: Hierdie venster verskaf gevorderde aflaaifunksies vir kragtige gebruikers wat, as dit verkeerdelik gebruik word, korrupsie kan veroorsaak."/>
<control caption="Lêer_naam:"/>
<control/>
<control caption="_URNs:"/>
<control caption="SHA1:"/>
<control/>
<control caption="Tiger-Root:"/>
<control/>
<control caption="ED2K:"/>
<control/>
<control caption="_Aksies:"/>
<control caption="Vergeet huidige foutkontrole status (en herkontroleer)"/>
<control caption="Neem aan lêer is 100% volledig en herkontroleer"/>
<control caption="Jy het 'n BitTorrent Torrentlêer oopgemaak. Wil jy sy inhoud aflaai, of dit hersaai?"/>
<control caption="Laai Af"/>
<control caption="Saai"/>
<control caption="Kanselleer"/>
<control caption="Om voltooide lêers te deel met BitTorrent, moet hulle eers gesaai word. Sodra hierdie proses voltooi is, sal die Torrent as 'n nuwe item op jou aflaailys verskyn."/>